Wednesday 9 February 2022

Basiese Korslose Souttert



Hierdie gaan 'n wenneer in jou kombuis raak.

Basiese Korslose Souttert

1 Koppie Vleis
1 Koppie Kaas
1 Koppie Melk
2 Eiers
¼ Koppie Meel

Quick Dinner Rolls



QUICK DINNER ROLLS

2 Cups Flour

1 Cup Milk

4 Tablespoons Mayonnaise

Pannekoek


DEMPERS PANNEKOEK

1 Eier

1 Koppie Meel

1 Koppie Water

1 Teelepel Bakpoeier

Meatballs in Pressure Cooker



So het ek ook nou deel van die pressure cooker familie geword.  

Die onderstaande resep het ek gegoogle en net hier en daar iets verander.  Sal defnitief weer gemaak word.


Easiest Instant Pot Meatballs

These Instant Pot Meatballs are the easiest way to make meatballs EVER. No browning or sautéeing. Just throw them in the sauce uncooked and let the Instant Pot do the rest!

Cook Time: 10 minutes

Total: 20 minutes

Serves:  servings

Ingredients

Thursday 28 January 2021

Christmas Jelly Slice


 

Hierdie was ons Kersfees nagereg.  Hierdie jaar het ons besluit om iets anders in die plek van triffel te maak.  


Christmas Jelly Slice

Serves: 24

Ingredients

Honey-glazed gammon


 

Kersfees is nie Kersfees sonder Gammon op die tafel nie.  Hierdie kan reeds 'n dag of twee voor die tyd gemaak word.  Heerlik koud saam met slaai of die volgende dag op 'n broodjie.


Honey-glazed gammon (By The Hairy Bikers)

 Cooking time over 2 hours

 Serves 10

 

Ingredients

For cooking the gammon

Beet en Feta Slaai


 

Vrolike slaai vir die somer en so lekker maklik

BEETROOT AND FETA SALAD

4 medium beetroots (ek het die beetslaai gemaak so 'n paar dae vroeër en dit gebruik)
60g feta cheese
2 tablespoons roughly chopped parsley
Lemon Vinaigrette  (resep volg)